Cannes-rolprentfees 2010

  Cannes-rolprentfees 2010 

Datum 12-23 Mei 2010
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Kristin Scott Thomas
Getal prente  19 (In Kompetisie)
19 (Un Certain Regard)
9 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Robin Hood
Afsluitingsfliek  The Tree
Palme d'Or  Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives

Die 63ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2010 gehou.[1] Die Amerikaanse regisseur Tim Burton was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie.[2][3] Die Britse aktrise Kristin Scott Thomas het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[4] Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.

Die Thaise rolprent Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives, met Apichatpong Weerasethakul as regisseur, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Ridley Scott se Robin Hood[5] en afgesluit met The Tree van Julie Bertuccelli.[6]

  1. "Festival de Cannes 2010" (in Japannees). Cannes Film Festival. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 26 Januarie 2010.
  2. "BBC News: Tim Burton to head Cannes film jury" (in Engels). BBC News. 26 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017. Besoek op 26 Januarie 2010.
  3. Bradshaw, Peter (26 Januarie 2010). "Guardian: Tim Burton to head Cannes film festival jury". Guardian.co.uk (in Engels). London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2011. Besoek op 26 Januarie 2010.
  4. "Kristin Scott Thomas Is Cannes Mistress Of Ceremony, And Woody Will Be There Too" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2014. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "BBC News: Robin Hood launches Cannes Film Festival". BBC News. BBC Online. 26 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2010. Besoek op 14 Mei 2010.
  6. "63rd Festival de Cannes: Press Conference". Cannes Film Festival. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 11 Mei 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy